English | Afrikaans

Produkte

Van der Merwe Boek

Die Van der Merwe boek bestaan uit 2 dele. Deel I is die genealogie en verduidelikings en Deel II sluit in die Indeks, Fotos, afskrifte van Testamente, Boedels, en storie deur Faan van der Merwe oor sy wedervaringe in Angola op soek na van der Merwe graftes. Faan was leier van die TV Reeks wat destyds uitgesaai is. Storie oor Buisfontein wat in 1840 reeds ‘n van der Merwe plaas was, en navorsing oor Jacob Cloete. Deel II is op n CD wat saam met die boek gaan.

Die boek is by Janet Melville beskikbaar, epos haar of stuur 'n boodskap deur ons kontak bladsy.

Koste van boek op navraag sowel as posgelde.